• 'n Verhuisingsbegroting van €3000
  • Optel by die lughawe wanneer jy land.

Job description

Ons is op soek na ’n Elektrisiën om in ’n 5-skofstelsel te werk. Die pakhuis verwerk meer as 800,000 pakkette per dag.
Jou rol as Elektrisiën:
  • Instandhouding van die produksiemasjiene (outomatiese pakhuissisteme, sorteersisteme, etiketteermasjiene, palletiseermasjiene, perse, ens.);
  • Onderhoud en foutopsporing indien daar ’n onderbreking of fout is;
  • Herstel van onderbrekings so vinnig en akkuraat moontlik.

Wat jy van Xelvin kan verwag:
  • ’n Mededingende salaris tot €4000 per maand;
  • 25 vakansiedae per jaar;
  • Vakansiegeld wat jaarliks in Mei uitbetaal word.

Job requirements

Wat ons vra:
  • ’n Rooi-seël kwalifikasie as Elektrisiën;
  • Ervaring in die "fast-moving consumer goods"(FMCG)-bedryf;
  • Bereidheid om na Nederland te verhuis;
  • Afrikaanse taalvaardigheid en die bereidheid om Nederlands aan te leer.

Is jy die kandidaat wat ons soek? Epos gerus jou CV aan a.viviers@xelvin.nl.

Salary

€3.750 - €4.000 gross income per month

Location

Pretoria
Annina Viviers

Apply or more information?

Annina Viviers
Recruiter

+31 (0)6 30 78 01 64 a.viviers@xelvin.nl icon Whatsapp ons

Related job listings

The application process

Apply
Easily apply by clicking the ‘apply-button’ below.
Let’s meet
We’d love to get to know you and you’ll get to know us at the same time.
Opportunities
Together, we’ll discuss your ambitions, explore the opportunities and introduce you to our clients.
Offer
If it’s a match, we’ll make you an offer!

Apply for this job

Apply for a job directly, or contact us at:
+31 (0)6 30 78 01 64
a.viviers@xelvin.nl

Share this job offer

Do you know someone who matches this job offer?